Louret van Da Momhood is ons heldin. Ek is seker sy het elke onnie in SA se hart gesteel omdat sy so goed uitgebeeld het wat ons NIE kan sê nie, maar wens ons kon.
In haar video beeld sy die verskillende mammas uit waarmee ons te doen kry. Ons ken die storie… veral die Nie-my-Pietie-nie-mamma.
Watter mamma kry jy die meeste mee te doen? Is daar ander waarvan ons moet weet? Lewer kommentaar hier onder!
Onthou om Louret se blad op Facebook te like, haar video’s is skreeusnaaks.
“MY Pietie??”
“Waar bly jy? Jy bly stil!” – beste quote!