Dis nie aldag wat ‘n mens ‘n Afrikaanssprekende onnie op ‘n videosien praat nie. Die video’s is vir graad sesse gemaak om Natuurwetenskappe en Tegnologie te verduidelik. Dit kan baie help, veral om jou klaskamer om te keer (te flip). Ek deel graag die volgende YouTube-kanaal en video’s met julle.
Klik hier om na sy YouTube-kanaal te gaan en die ander video’s te kyk.
Onlangse Artikels en Hulpmiddels