Learning Corner SA se YouTube-kanaal is uitstekend. Daar is nog nie baie video’s opgelaai nie, maar die video’s wat daar is, sal definitief jou en jou leerders help om tale te begin aanleer. Veral noudat baie van ons ‘n Afrikataal as TAT moet aanbied! Op die oomblik is daar video’s vir Afrikatale soos isiXhosa, isiZulu, Setswana en Sesotho.
Hier is ‘n paar van my gunstelinge:
Basic Sesotho Part 1:
isiXhosa Basics, Part 1:
Setswana Basics, Part 1:
isiZulu, Basics, Part 1:
Geniet dit!