Share This Post

Inspirasie: Hoe om ‘n gebroke skool heel te maak

Inspirasie: Hoe om ‘n gebroke skool heel te maak

Ek het nou al baie TED-praatjies gekyk en moet sê dat hierdie een ‘n groot impak op my gemaak het. In Suid-Afrika het ons soveel gebroke skole, maar wat kan ons daaromtrent doen?

Op Linda Cliatt-Wayman se eerste dag as skoolhoof by ‘n gebroke hoërskool in Noord-Philadelphia, was sy vasbeslote om haar reëls neer te lê. Maar sy het gou besef haar werk was meer kompleks as wat sy gedink het. Met tasbare passie deel sy die drie beginsels wat haar gehelp het om drie “lae-presterende en gevaarlike” skole reg te ruk. Haar onverskrokke vasberadenheid om te lei – en om die studente lief te hê, maak nie saak wat nie, is ‘n model vir leiers op alle terreine.

Vanaf TED.com

Onlangse artikels:

Ontspan: Kleur in!

Digitale Media in die Afrikaansklas

Vakante Onderwysposte

Video’s om Afrikatale aan te leer

Moenie moed opgee nie

Afrikaanse hulpmiddels

Share This Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.