Gr R – opeenvolging van gebeure : dagprogram
Gr R-leerders moet in die 1ste kwartaal leer om die skool se dagprogram se aktiwiteite korrek te orden. As die prentekaarte gelamineer en geringbind word, is dit maklik om dit gereeld gedurende die dag te flits of leerders kan telkens omblaai soos wat die dag vorder. Indien jy gewone swart en wit kopiëe maak en dit verklein, kan hulle leer om dit te orden tydens groepwerk. Die prente is in A4 formaat. Sommige van die aktiwiteite is in duplikaat, sodat jy kan kies van watter prent jy hou.
Graad R hoe hou ek my potlood en sker vas
Graad R hoe hou ek my potlood en sker vas
Gr R – rangskik van groot na klein en andersom (stel 1)
Daar is 44 stelle kaarjies met kleurvolle prentjies van verskillende groottes wat ideaal vir groepwerk en individuele werk is. Dit kan met sukses vir intervensie gebruik word.
Kleur Kryte
4 x A4
10 x A4 Muurkaarte – Afrikaanse nommer 1–10 (PDF)
10 x A4 Muurkaarte – Afrikaanse nommer 1–10 (PDF)
Numbers/Syfers – Sweets
This product contains:
Numbers 0 to 10 (A4 size)
Fun, colourful sweet images for each number.
Afrikaanse kinderliedjies
Pret kinderliedjes met prentjes en hoorde by! Maak leer LEKKER!
Kleure en Vorms Plakkate – Voëltjie tema
Hierdie stel sluit kleure en vorms in. Die kleur plakkate is in die vorm van vetkryte. Plak dit op jou muur of gebruik dit op jou bord om instruksies te vergemaklik.
Seisoene
A 3 Seisoene muurkaart
My Liggaam
A 3 Muurkaart
Bytjie Tema Klaskamer Hulpbronne
Die Bytjie Tema pakket sluit in 10 PDF files:
26 x A4 Alfabet Muurkaarte
26 x Alfabet Flitskaarte’
Nommers 0-20
Maande van die Jaar
Dae van die Week
Naam Etikette
12 x A4 Verjaarsdag Kalenders
11 x A4 2D Vorms
11 x A4 Kleure
Prys Sisteem
Orden prente minste na meeste 1 tot 5. Tema: troeteldiere
Deel van die CAPS kurrikulum is om prentekaarte te orden van minste na meeste. Daar is 8 stelle prentekaarte met 5 kaartjies per stel.Knip die kaartjies los van mekaar en lamineer. Die kaartjies kan ook gebruik word om begrippe soos baie, min, minder as, meer as, minste, meeste en ewe veel vas te lê. Elke leerder het sy eie stel kaartjies wat dit ideaal vir groepwerk maak. Kinders oefen op ‘n speelse manier om te skat en hoeveelhede te orden. Dit kan ook met sukses gebruik word vir assessering en intervensie. van woordeskat en is geskik as vasleggingsaktiwiteit.