Graad 4 is ‘n moeilike jaar vir die kleintjies. Dis ook wanneer hulle vir die eerste keer eksamen skryf. Mamma en Pappa gaan ook natuurlik bietjie mal en is altyd op soek na ekstra hulp vir hul kinders. Hierdie werkkaarte, PowerPoints en toetse is alles deur onderwysers self opgestel en kan gebruik word in jou klas of sommer vir hersiening by die huis.
Wiskunde
Graad 4 Wiskunde Toets – Kwartaal 1+ MEMORANDUM
‘n Wiskunde klastoets, 40 punte, CAPS , TYD- ANALOOG / DIGITAAL / VERLOOP VAN TYD
Wiskunde voorbereiding toets – Kwartaal 3 – Graad 4 + MEMORANDUM
Afrikaans (Huistaal en FAL)
Afrikaans gr 4 FAL Begripstoets, Taal en Skryf
Sosiale Wetenskappe
Ken jou kaarte – Kaartwerk (wêreldkaart en kaart van Suid-Afrika)
SW Gr.4 Geografie TOETS – Kaartvaardighede
SW Gr.4 Geskiedenis TOETS – Leer by leiers
SW (Aardrykskunde) Graad 4 Eindeksamen 2015
Vrugteboerdery Graad 4 – PowerPoint
Mielies en Koring – Graad 4 PowerPoint
Annatjie Cloete
Wil graag van alles hê
Redakteur
Kry dit op TEACHA! https://teachingresources.co.za/product-category/intermediate-phase-resources/grade-4-resources/
Estelke
Het jul ook nie dieselfde inligting vir graad 6 ??
Redakteur
Soek gerus in TEACHA se aanlynwinkel. Daar is definitief!
Riaan Nel
Hi is daar dalk ‘n agent met wie ek kan praat om van die graad 4 hulp materiaal aan te koop?
Redakteur
Alles is aanlyn beskikbaar.
Karin Lombard
Is daar Engelse werkkaarte ook?
Redakteur
Kyk gerus op TEACHA