Hierdie video’s is baie handig vir hersiening of vir leerders wat ekstra hulp benodig.
Onthou om ‘n video te speel van ‘n onnie wat praat en verduidelik kan jou as onderwyser nie vervang nie. Hierdie video’s behoort slegs ‘n kort deel van jou les te gebruik of vir vasleggingsdoeleindes. Dalk kan jy ook jou klas “flip” en jou leerders kan eerste die video kyk by die huis voordat jy met jou les begin.
Die video’s is alles in playlists gesit op YouTube, kyk gerus op ons YouTube-kanaal vir meer opvoedkundige video’s. As ons iets gemis het, laat weet ons, dan voeg ons dit by. Klik links bo van elke video-blokkie om die volledige lys van video’s te sien.
Graad 4
Graad 5
Graad 6
Graad 7
Lees verder:
10 koöperatiewe leerstrategieë (en apps wat handig is daarvoor)
Adverteer onderwysposte / vind jou droompos!
Quizpedia: Laat leerders hul eie vasvrae ontwerp!
6 Memes wat net onnies sal verstaan
Maklike DIY vir ingenieurtjies in jou klas – STE(A)M
Quizlet: Maak digitale flitskaarte!
5 Wenke vir beter klaskamerbestuur
Idees: Maak jou eie leeshulpmiddel!
Inspirasie: Maak jy ‘n verskil?
Inspirasie: Hoe om ‘n gebroke skool heel te maak