Kyk, as daar een ding is wat ‘n mens omtrent GLAD NIE op die internet kry nie, is dit Afrikaanse PowerPoint lesse volgens die KABV. Wel, hier is darem ‘n oulike opsie.
H&R Productions het verskriklik oulike lesse vir onderwysers. Dit is ook uitstekend vir Tuisskolers. En baie daarvan is gratis!
Die PowerPoints is ook nie net ‘n paar slides nie, dit dek die hele afdeling. Veral in Sosiale Wetenskappe! Daar is ook baie PowerPoints vir Afrikaanse taallesse en selfs om Engels as ‘n tweede taal aan te leer. Daar is ook Engelse hulpmiddels as jy sou belangstel. Klik op die skakel onder die prentjies om die produkte te kry.
Hier is ‘n paar van ons gunsteling Afrikaanse produkte:
Riana
Hallo, ons het sopas vir die eerste keer op julle afgekom. Baie, baie dankie vir die positiewe skrywe. Ons is so bly dat ons harde werk raakgesien word. Daar is nog so baie wat ons graag wil doen en mense soos julle spoor ons aan. Groete en mooi loop. Riana en Helen. H & R Productions. Teacha webtuiste.
Suzette Serfontein
Baie oulik!!
Suzette Serfontein
Lyk baie oulik!! Nuwe inspirasie!!
Riana
Baie dankie Suzette. Gaan laai gerus ons gratis materiaal.
mari brink
This is great, please let me have some of your free activities, i teach afrikaans grade 3
Riana
Hi Mari, to download our free resources, please visit our store at: http://teachingresources.co.za/vendors/h-r-productions/
Thanks, Riana and Helen – H & R Productions.
Esme Opperman
Goeiedag
Hoe ka n ek aansluit om presentations te kan kry. Ek is ‘n afrikaanse onnie.
Is MAL hieroor…. dankie vir julle!!!!!
Vriendelike groete
Esme Opperman
jeanverm
Gaan na die Teacha! webtuiste om dit af te laai:
https://teachingresources.co.za/vendors/h-r-productions/