Hierdie onnies het almal ure spandeer om hulle klasse reg te kry vir die nuwe skooljaar. Baie onnies gebruik hul eie geld en sommer baie ekstra tyd om hul klasse so mooi in te rig. Ons is seker die leerders gaan baie lekker in hierdie klasse leer! Dis ‘n inspirasie vir ons almal! Welgedaan, onnies!
Carla Grobbelaar se Cat in the Hat klas
Super Kidz Academy in Equestria se oulike klassies
Carol Venter se matroosklassie!
Nell-Mari Basson van Pretoria se Graad 1 klaskamer.
Sy en haar seun Thomas Basson van Tom se swartbord se handewerk.
William Gadney se graadsesklas!
Baie dankie aan al die onnies wat hul foto’s met ons gedeel het! Indien julle ook foto’s het om te deel, stuur dit gerus aan na teacha@snapplify.com en ons laai dit dalk op!
Lees verder:
4 APPS wat jou met klaskamerbestuur en dissipline kan help!
Deel jou (GRATIS) hulpmiddels met ander onnies
Wenke vir jou volgende onderhoud
Jou skool benodig ‘n webtuiste: Kwikweb kan help
200 + Wiskundevideo’s vir graad 4 – 7
10 koöperatiewe leerstrategieë (en apps wat handig is daarvoor)
Adverteer onderwysposte / vind jou droompos!
Quizpedia: Laat leerders hul eie vasvrae ontwerp!
6 Memes wat net onnies sal verstaan
Maklike DIY vir ingenieurtjies in jou klas – STE(A)M
Quizlet: Maak digitale flitskaarte!
5 Wenke vir beter klaskamerbestuur
Idees: Maak jou eie leeshulpmiddel!
Inspirasie: Maak jy ‘n verskil?