Dis weer daardie tyd van die kwartaal. Tyd om rapporte reg te kry. Ons is somtyds so gejaagd dat dit moelik is om ordentlik oor gepaste rapportkommentaar te dink. Hier is ‘n paar skakels waar jy honderde voorbeelde kan kry en kan aanpas of vertaal vir jou klas. Dit help regtig baie! As julle dalk kommentaar het om te deel, laat weet ons gerus!
‘n Paar webtuistes en dokumente:
- Laerskoolonnies se blog: Kommentaar-idees vir Rapporte
- Scholastic se dokument: 101 Report Card Comments
- Teachnology: Report Card Comments
- Super Teacher Worksheets: Report Card Comments for Teachers (ek gebruik hierdie een baie!)
- Education World: Report Comments
Hoop dit help! Deel gerus met ander onnies… 🙂
Onlangse Artikels
Anneli Lappat
Baie dankie, groot hulp.