Gedurende die eerste kwartaal is daar altyd Graad 1 leerders van sommer vroeg-vroeg al vasval met lees. Gaan laai gerus hierdie GRATIS program vir FONOLOGIESE BEWUSTHEID af.
Vir spesifieke vaardighede is daar ‘n hele klomp produkte!
Gedurende die eerste kwartaal moet ons seker maak dat kinders die BEGIN-KLANK kan identifiseer. Hierdie omvattende aktiwiteit is onmisbaar vir daardie “intervensie” sessies in die klaskamer . Vir die taalterapeute is daar ook ‘n taalbonus PLUS ‘n swart en wit tuisprogram! Presies wat onderwysers en taalterapeute nog altyd wou gehad het!
Ouditiewe Analise en Sintese Aktiwiteite . “Watter een begin met ‘n ander klank “ kan vir kinders gegee word om alleen aan te pak, terwyl “Kom ons klank!” veral goed werk wanneer intervensie gedoen moet word. “Rek die Ruspe Bingo” is ‘n speletjie en kan ook in groepe gebruik word.
Hier is ‘n paar aktiwiteite/ programme spesifiek ontwikkel vir TAALTERAPEUTE.
Daar is ‘n hele arsenaal produkte vir sigwoorde! Genoeg werkkaarte vir die hele jaar – drukkervriendelik!
Klik hier en gaan loer na SpraakBorrel se winkel. Daar sal beslis iets vir jou wees!
Doreen Cloete
Please send me info on Afrikaans help middles in die klaskamer
Lizelle Morsner
Ek hou baie hiervan en sal graag dit wil print ek is n Gr. R Juffrou. Dankie
Maunette de Kock
Stuur pryse asb. Groete Maunette
Redakteur
Alles is beskikbaar aanlyn. Kyk gerus op TEACHA!
Mariaan scholtz
Hoe kan ek al hierdie hulpmiddels kry groot asb en wil ook weet van afr tweede taal vir graad 3 sal dit baie waardeer asook form ass take
Redakteur
Kyk op TEACHA! vir meer inligting.