Onderwysers (en selfs ouers) kan nou sommer baie verskillende Wiskunde-hulpmiddels op die internet kry. TannieMia se produkte is veral gefokus op Wiskunde, Admin-hulp en versiering.
Van die beste produkte wat daar is, is die opsommings vir Wiskunde.
Die Breuke-opsomming help kinders met verskillende tipe breuke, reëls, vereenvoudiging, berekeninge: plus, minus, maal en deel. Dit dien as goeie hersiening vir hoërskoolleerders en is mooi verduidelikings vir laerskoolleerders.
Die Eksponentwette opsomming is gemik op Gr. 10 – Gr. 12 en bevat die wette, uitleg van probleme saam met voorbeelde. Dis 15 Bladsye!
Daar is ook oulike versierings vir die Wiskunde-klas wat mens ook maar nêrens so oulik in Afrikaans kry nie.
Vir die grondslagfase is daar natuurlik die oulike treintjie- en spinnekopsomme. Lekker om by die huis en in die klas te oefen!
Mariana van Rooyen
Uiteindelik plakkate vir Wisk in Afr. Veral vir Hoërskool ook. Stel belang om meer te weet van julle asb.
jeanverm
Hallo, gaan na https://teachingresources.co.za/vendors/tannie-mia/ en bestel dit aanlyn. Dit word dan dadelik aan jou per e-pos gestuur.
Karin
Goeiemore, ek stel belang in Wiskunde graad 10-12 asb?
jeanverm
Hallo, gaan na https://teachingresources.co.za/vendors/tannie-mia/ en bestel dit aanlyn. Dit word dan dadelik aan jou per e-pos gestuur.
Cusilia
Hi looking for maths Eglish gr 11 and Afrikaans wiskunde graad 9
Madelein Botha
Goeie dag. Ek stel belang in jul gr.9 wiskunde.
Meneer
Hallo, gaan na https://teachingresources.co.za/vendors/tannie-mia/ en bestel dit aanlyn. Dit word dan dadelik aan jou per e-pos gestuur.
Nic ky
Hi ek stel belang inn Wiskunde Graad 7 asb
Marionette
Stel belang in Gr8 hulp bronne.