Tegnologie in jou klaskamer kan ‘n reuse verskil maak. Deesdae is leerders omtrent net visueel ingestel omdat alles wat hul doen amper op ‘n skerm plaasvind. Dis tog nodig vir die onderwys om aan te beweeg en veral in ‘vervelige’ vakke soos tale kan ‘n mens voor in die tou staan!
Prezi’s oor gedigte
Tiaan Lotter, Afrikaansonderwyser te Parklands College, het ook die volgende Prezi aanbiedings oor matriekgedigte uitgewerk.
Kyk gerus na die volgende:
- selfportret (Herman Lintvelt)
- My stories begin as woorde (Este du Plessis / Claudi Potter)
- Spore op die maan (Koos du Plessis)
- Things that go bump in the night (Rosa Keet)
- Wie’s hy? (Adam Small)
- Dood (Leipoldt)
- My siel, pa (Marie van Rensburg)
- Woorde (Vincent Oliphant)
- Sprokie vir ‘n stadskind (Koos du Plessis)
- Thumela (Elmé Barnard)
- Die Hanswors (SJ Pretorius)
- Brief (Fernel Abrahams)
- Kabouterliefde (Ingrid Jonker)
- Stad in die Mis (DJ Opperman)
- Kontak (Theo de Jager)
Ek het ook die volgende twee Prezi’s gemaak vir laer grade soos graad 7 (albei gedigte is deur Jaco Jacobs).
Video’s oor gedigte
Die volgende video’s is ook baie oulik en is deur Adobe Voice gemaak, ‘n gratis toep wat jy op jou iPad kan laai om video’s te maak.
Wêreldreis (ook Jaco Jacobs)
Die Wêreld het so Klein Geword – Alta Marincowitz
Lees verder:
Beheerliggame ’n sleutelaspek in moedertaalonderrig, sê FEDSAS
IDEES: Jy sal nie glo hoe mooi hierdie onnies se klasse lyk nie
Toetse en vraestelle vir verskeie vakke
Duisende reeds aan onnies uitbetaal: Verkoop jou hulpmiddels aanlyn
4 APPS wat jou met klaskamerbestuur en dissipline kan help!
Deel jou (GRATIS) hulpmiddels met ander onnies
Wenke vir jou volgende onderhoud
Jou skool benodig ‘n webtuiste: Kwikweb kan help
200 + Wiskundevideo’s vir graad 4 – 7
10 koöperatiewe leerstrategieë (en apps wat handig is daarvoor)
Adverteer onderwysposte / vind jou droompos!
Alles wat fout is met ons skole in een video
Quizpedia: Laat leerders hul eie vasvrae ontwerp!
6 Memes wat net onnies sal verstaan
Maklike DIY vir ingenieurtjies in jou klas – STE(A)M
Quizlet: Maak digitale flitskaarte!
5 Wenke vir beter klaskamerbestuur
Idees: Maak jou eie leeshulpmiddel!
Inspirasie: Maak jy ‘n verskil?
estelleke
Ek hou van “Nuwe skoolreëls” – die inhoud is gepas vir Intermediêre Fase en die verduideliking maak baie sin.
Dankie hiervoor.
Ek moet onderwysers van Gr 4-6 Afr EAT oplei oor gedigte-skryf en -waardeer en hierdie Prezi sal uitstekend pas as voorbeeld!
Nou moet ek nog net leer om Prezi’s te maak sodat ek die onderwysers ook kan leer hoe om dit te doen.
Clemens C Karuaihe
Pragtig
Deel asb. met my enige iets soos hulpbronne, ontleding van gedigte graad 5-7 ens.