Baie skole moet deesdae ‘n derde taal aanbied. Die hulpmiddels is ook maar aan die skraal kant vir ons Afrika-tale. Ek het hierdie playlist op YouTube gemaak om al die Xhosa-video’s wat ek kon kry bymekaar te sit. Daar is ook ‘n paar in Setswana.
Hier is die Xhosa-playlist:
Die prenteboekstories is verskriklik oulik!
Die een het ‘n paar Setswana-video’s:
Het jy enige hulpmiddels vir die aanleer van ‘n derde taal? Stuur dit vir ons en ons kan dit oplaai!
Daar is ‘n paar Xhosa hulpmiddels op Teacha! ook. Kyk bietjie.
Lees verder:
200 + Wiskundevideo’s vir graad 4 – 7
10 koöperatiewe leerstrategieë (en apps wat handig is daarvoor)
Adverteer onderwysposte / vind jou droompos!
Alles wat fout is met ons skole in een video
Quizpedia: Laat leerders hul eie vasvrae ontwerp!
6 Memes wat net onnies sal verstaan
Maklike DIY vir ingenieurtjies in jou klas – STE(A)M
Quizlet: Maak digitale flitskaarte!
5 Wenke vir beter klaskamerbestuur
Idees: Maak jou eie leeshulpmiddel!
Inspirasie: Maak jy ‘n verskil?
Inspirasie: Hoe om ‘n gebroke skool heel te maak